LHC GLOBAL SYSTEMS

LHC GLOBAL SYSTEMS (lhcgs)

DIENS:  (Jaarlikse diensfooi nie verpligtend)

Global Livestock Information Management System doen u OPNAME en/of OMSKAKELING van u aantekeninge vanuit u notas. Met u toestemming kan u inligting aan ons beskikbaar gestel vir elektroniese omskakeling tot u Livestock Program. Fotostate, geskandeerde afskrifte kan ge-epos of ge-faks word. Elektronies formate in .csv of Excel. Nasionale Stelsel en Breedplan gebruikers welkom.

Stambome, Nageslag Statistiek en Winsgewindheid is onmiddelik beskikbaar  - vir jou Kudde Analise kontak ons met jou versoek om jou touwys te maak van hoe om dit self in jou program te doen.

(+27) 0578991128 of 0837247016.

U benodig: Windows Xp of 7/8/10 met u rekenaar, Skanderings/Fotostate van u inligting en/of u data en die Livestock rekenaar bestuursprogram wat skaap, bees, bok, wild ensovoorts, vanuit die een program huisves per kwotasie. 'n Epos u instruksie toestemming na lhc@lhcgs.co.za ter aanvraag van u inligting vanuit ander stelsels vir opname in u persoonlike privaat Mobile Livestock sagteware.

Met die aankope van u sagteware word die basis 300 diere vir u aangeteken, epos of faks u gegewens en ZAR3.42/dier daarna.  Die Glims Buro diens administreer dit op u versoek en sal voor gekwoteer word. Stoor van u inligting word as 'n maandelikse aksie onderneem ongeag die aantal rugsteune wat ontvang word vanaf jou.  Kontak ons (+27) 083 724 7016 / 057 899 1128, lhc@lhcgs.co.za

Internasionale aantekeninge welkom.


Groete en dankie.


Llewellyn Herbst

Elmarie Wepener