LHC GLOBAL SYSTEMS

LHC GLOBAL SYSTEMS (lhcgs)

Treo 680/ E2 ten volle versoenbaar met u Livestock program!

Die sagteware koppelvlak is reeds deel van u program. Dit is moontlik om telefoon oproepe te maak, eposse te ontvang, die internet na te gaan, asook alle lammings/kalwings, wegings en deklyste aan te teken. Dier inligting soos stambome ensovoorts verskyn op u handrekenaar. Synchronisasie met u Livestock program op u rekenaar vergemaklik en bespoedig u aantekeninge. Die produk wat u aankoop het geen enorme kontraktuele verpligtinge nie.

Kontak ons gerus vir 'n verwysing na 'n tevrede eienaar! We will gladly refer you to one of the many happy owners!!!

Your software interface to the product is part of your already bought Livestock Product! Calls, emails, web browsing and the recording of animal births, weights and matings are possible. Synchronizing with your Desktop/Laptop allow you to download your recorded information with ease. Selected animal reports ie. Pedigrees, animal card, photos are available on your handheld.

Die Tungsten E2 is the PDA without the phone functionality. Die Tungsten E2 is sonder die foon en kan ook u Livestock program inligting aanteken en synchroniseer.