LHC GLOBAL SYSTEMS

LHC GLOBAL SYSTEMS (lhcgs)

Stuur jou storie! Send your Story!

HIERT my lanie! 'n Ware storie daar vanuit Bethlehem , Vrystaat, se wêreld.... Ek kom vanoggend so 07:15 by die werk, sluit my werkswinkel oop en dank
my Hemelse Vader vir die werkswinkel, gesondheid en omdat ek SY vrede
en vreugde ervaar.

Die eerste kliënt kom vinnig nader en klim uit sy motor met 'n koppie
Wimpy koffie in sy hand en kla dis nie meer die koffie van ouds nie.. 'n
Ander persoon wat ek ken kom van die slaghuis af opgestap met 'n pakkie
vleis en al kouende aan sy biltong grom-groet hy so asof dit 'n stryd is
om te lewe.

Ek besluit vandag wil ek luister en ek het goed geluister...

Dit is nou 18:00, en ek wil jou vertel wat ek vandag gesien en ervaar het.

Ouens met baie geld kla oor pryse wat te hoog is. Die biltong man sê
daar is amper geen vleis op die rakke nie. Die ander ou kla oor ou brood
en 'n ander oor 'n koue hamburger wat hy wil vat en in Steers se manager
se dinges wil opdruk. My suster kla oor haar CD speler wat skoongemaak
moet word en dit kos R 80-00 wat sy nie kan betaal nie, want sy het nie
geld nie.

Ek vertel jou kortliks wat ek vanoggend gesien en ervaar het. Die mense
kla en kla en ek wens hierdie klakouse met wie ek net vandag te doen
gehad het kon sien en ervaar wat ek vroegoggend gesien het - ek wonder
waaroor hulle dan sou kla. Terwyl die ou oor sy koue hamburger kla, vang
my oog iemand wat in die slaghuis se vullis sakke krap. Die ou
krap tussen die sakke en ek hou hom dop. Hy krap iets uit, ruik daaraan,
hap en sluk sonder om te kou.

Ek stap nader na hom. Môre, groet ek. Wat is jou naam?
My naam is Abraham my lanie, antwoord hy.

Nou wat doen jy so vroeg hier tussen die ou vrot goed ou Abraham?
Ek is honger my lanie.

Maar ou Abraham, die goed is vrot.
Ek weet my lanie, maar die Jere het nog nie vandag vir my
'n ietsie afgegooi nie, maskien Hy is kwaad vir my.

Ou Abraham, hoekom vra jy nie vir geld as jy iets wil koop om te eet nie?
Ek het my lanie, maar daardie man, (en hy wys na die biltong eter,)
hy het my amper netnou gaslaan, hy sê ek moet voetsek!

Hoe oud is jy Abraham?
78 my lanie.

Waar bly jy Abraham?
Daar bo teen die berg. (Dis 8 km).
En jou mense, ou Abraham?
Net my vrou bly by my, mar sy bene kan nie meer werk nie nou kan sy nie
uit die huis kom nie.

Kry jy oumens pension, Abraham?
Nee my lanie, nog nie, maar Mandela sal nog plan maak, so ek wag maar!

Abraham se broek is nie meer 'n broek nie - sy skoene het nie sole nie
en daar is iets aan sy lyf wat dalk lank terug 'n hemp kon gewees het.
Ek vra in my binneste 'Here, wat nou?' maar ek kry geen antwoord nie, ek
hoor niks.

Ou Abraham, ek dink regtig nie die Here het van jou vergeet nie.
Ja my lanie.

Die ou oë is glasig en dof, sy kop hang al vooroor soos hy jare lank al
probeer om naby hom te sien. Die vullis wa trek in om die vullis te
verwyder, en die manne verskreeu ou Abraham.

Waarnatoe gaan jy nou, ou Abraham?
Ek gaan brood soek om huis toe te vat my lanie - ek het klaar 'n
kannetjie vir die water.

Ou Abraham het 'n glimlag om sy geplooide mond.
As my lanie wil kan ek 'n besem bestuur en die plek mooi skoon vee vir
'n stukkie brood.

Ek dink by myself: 'Is dit nou U HERE wat deur Abraham praat?'

Ou Abraham, is jy seker jy het 'n liksens om die besem te bestuur?
Ja my lanie, my vrou het dit vir my gagee toe sy bene siek geword het.
Dis goed so Abraham, die mense jaag jou oral maar vandag het die HERE
jou 'n groot werk gegee - jy is van vandag af die 'General Manager' van
die besems; jy is die Baas van die besems; hierdie besems gaan vir jou
koffie gee in die plek van water. 'n Manager moet ook mooi skoon aantrek
en 'n geldjie hê vir die ou vrou by die huis. Ek sien jy is 'n man wat vir
ons nog baie in die toekoms gaan leer oor die lewe, ou Abraham

Kan ek elke dag inkom my lanie?
Ja Abraham, want Vrydae kry die Besem Managers 'n lekker Wimpy ontbyt
en Besem Managers werk net van 8 - 11, want Besem Managers het tyd nodig
vir hulle siek vrouens.

Is reg so my lanie, ek sien nou die Jere het 'n ander plan gahad vadag
en ampor dink ek Hy het my en die ou vrou gavageet. Jammer Jere omdat ou
Abraham nie reg vastaan het nie.

Ek is die Here my God vandag so dankbaar vir iemand wat nie oor biltong kla
nie, iemand wat nie oor leë rakke in die vleismark kla nie, iemand wat nie
oor koue hamburgers en koffie kla nie. Ek is my Vader so dankbaar dat Hy
ou Abraham nie vergeet het nie. Doen my, jouself en ander 'n guns - en
probeer net een dag niks kla nie, want ou Abraham was vandag vir my so
'n groot inspirasie. 'n 78 jarige half blinde man met toiings aan sy lyf
wat nog steeds glimlag!!!!!!!!!!

En ek sê met trots - vandag het ek 'n waardige, my beste ooit,
besembestuurder gekry!

Die Here is vir ons so goed en as ek voel dit druk, kyk ek na my
besembestuurder en ek weet - ek het mos niks om oor te kla nie...

©©©©©©©©©©©©©©


A Prayer in Jesus's name: May God give you...For every storm, a rainbow, For every tear, a smile, For every care, a promise, And a blessing in each trial.
For every problem life sends, A faithful friend to share, For every sigh, a sweet song, And an answer for each prayer. Touch someone with your love. Rather than focus upon the thorns of life, smell the roses and count your blessings!

©©©©©©©©©©©©©©

KAKAO! - March 29, 2012 (San Diego, California) — Chocolate is increasingly shedding its reputation as a sweet treat only. More research is uncovering health benefits when the dark stuff is eaten in moderation.

At the annual meeting of the American Chemical Society here, a three-hour symposium was devoted to cocoa science and technology. Cocoa researchers from around the world gathered to share their latest findings, passing chocolate bars around the audience as they talked science.

Here is an update on questions chocolate lovers may have.

What Can Chocolate Do for Your Heart Health?

While some heart benefits of chocolate are solid, others are still under debate, says Eric Ding, PhD, instructor of medicine and nutritional epidemiologist at Harvard Medical School. At the symposium, he discussed his review of 24 published studies on chocolate.

The studies included more than 1,100 people. Researchers looked at how their chocolate-eating habits affected their heart disease risk factors such as high blood pressure.

"The blood pressure-lowering effect is well known," he says. His team found that, on average, systolic blood pressure declined slightly, less than two points on average, in chocolate eaters. Systolic blood pressure is the top number of a blood pressure measurement, and in people older than 50, this can be a stronger risk factor for heart disease than the lower, or diastolic, measurement.

There is also solid evidence that chocolate can increase HDL or "good" cholesterol, Ding and his colleagues found. In general, the lower your LDL and the higher your HDL, the better your chances of preventing heart disease and other chronic conditions.

With chocolate, insulin resistance improved, a benefit if you have diabetes or want to avoid it, Ding says.

Blood flow also improved with a bit of chocolate, another benefit, he says.

"Altogether the results suggest strong benefits against cardiovascular disease," Ding tells WebMD.

The report is published in The Journal of Nutrition.

What Else Can Chocolate Do?

Other studies on the health benefits of chocolate are in earlier phases and are preliminary.

Chocolate may help those with type 2 diabetes minimize the ill effects of high blood sugar levels after eating, says Stephen L. Atkin, MD, a researcher at the Hull York Medical School in the U.K. He gave 10 patients with type 2 diabetes small amounts of chocolate an hour before he gave them glucose to simulate a meal.

He found improvements in their blood vessel functioning, which in turn could help reduce heart disease risk.

Chocolate may help patients with congestive heart failure, says Francisco Villarreal, MD, PhD, a professor at the University of California, San Diego, who also spoke at the symposium. In congestive heart failure, the heart doesn't pump enough blood to meet the body's needs.

In a small study with five patients, he gave them about 100 milligrams of a flavonol called epicatechin, found in chocolate, every day for three months.

He measured a substance called nitric oxide, which regulates the contractibility of the blood vessels and affects blood pressure. He found "a very significant increase" in nitric oxide levels.

The study was funded by the National Institutes of Health and The Hershey Company. Villarreal is co-founder of a company developing epicatechin as a treatment.

Other research, which has not yet progressed to people, is looking at the potential of chocolate to treat migraine as well as inhibit colon cancer.

Is All This Research Likely to Be a Flash in the Pan, a Fad That Disappears?

The cocoa scientists think not. They've formed the International Society of Chocolate and Cocoa in Medicine. It has scheduled its first international meeting for 2012.

What Is the ''Magic'' Ingredient in Chocolate?

A flavonol called epicatechin, an antioxidant, turns up in much chocolate research.

"The flavonol epicatechin warrants further study,'' Villarreal says. It seems to have an effect on the powerhouse of the cell, known as the mitochondria. "Many diseases, including Alzheimer's, seem to have a mitochondrial component," he says.

He suspects the antioxidant properties aren't the whole reason epicatechin has benefits.

Reality Check: How Much Chocolate Is Enough?

The doses used in studies are all over the place. However, scientists involved in cocoa research seem to love the words "in moderation." At this point, there is no established serving size of chocolate for heart health. A moderate portion size of chocolate is about 1 ounce.

In his studies, Villarreal has found that half a square is the ''sweet spot" for good effects.

Dark chocolate is most often studied and found to have health effects.

A serving a day would be considered moderate, says Rene D. Massengale, PhD, a food chemist in Bloomington, Ind., and a spokesperson for the Institute for Food Technologists. She reviewed the findings but was not involved in the research. She has consulted in the past for Hershey's.

Perspective is crucial, she says. "Eating a lot of chocolate because you think you are going to get the health benefit, but having a 3,000-calorie diet, is not going to do you any good," she tells WebMD.

Eating chocolate definitely won't lower your body mass index (BMI), Ding tells WebMD. He disputes the conclusion of a research letter published this week in the Archives of Internal Medicine, finding that regular chocolate eaters have lower BMIs.

His review of 24 rigorous studies, he says, finds no effect. "The cocoa flavonoids absolutely yield no BMI or weight change," he says.

And those chocolate bars that were passed around at the meeting?

By any chocolate lover's standard, they would have to be described as teeny.

SOURCES:

Shrime, M. The Journal of Nutrition, Nov. 1, 2011.

©©©©©©©©©©©©

Dankie Ronel vir AL jou lekker stories en bydrae. L & E

en 'n nuwe storie....

DIE SPIETKOP EN EK .....
Ek gaan toe mos die ander dag inkopies doen in Pretoria.
Toe ek uit die winkels kom is die spietkop besig om 'n kaartjie te skryf.
Ek stap toe maar na hom en sê, "Ag kom nou meneer... kan jy nie 'n man 'n
Kans gee nie? Ek kom nie veel stad toe nie en nou wraggies dit
Maar hy is 'n steengesig en bly net skryf
Toe noem ek hom 'n pampoenkop met die geloof van 'n aasvoël. Hy ignoreer
my soos ek 'n stopstraat en begin 'n tweede kaartjie skryf vir die
bande waarvan die ryvlak nie meer so lekker is nie.
Hy staar koud na my en begin 'n derde kaartjie skryf. Vir die krakie in
die voorruit! Dit het vir minstens twintig minute aangegaan!
Hoe meer ek verduidelik, hoe meer kaartjies skryf hy. Na vele meer het sy nek en
gesig na 'n diep skakering van pers verander, terwyl sy bloeddruk die
hoogte inskiet het hy net meer kaartjies geskryf. Eindelik het my bus opgedaag en toe klim ek op. Skrywer anoniem.